Home > Terms > Afrikaans (AF) > Dalton

Dalton

Dalton: Wet van Dalton (fisika), natuurkundige wet, ontdek deur die Engelse natuur- en skeikundige John Dalton (1766 tot 1844), wat lui dat die druk van 'n mengsel van nie op mekaar inwerkende gasse gelyk is aan die som van die drukke wat elke gas sou uitgeoefen het as dit alleen in die ruimte aanwesig was.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Art history Category: Visual arts

borsbeeld

'n Gebeeldhoude of geskilderde portret wat bestaaan uit die kop, skouers en bo-arms van die onderwerp.

Contributor

Featured blossaries

Christian Miracles

Category: Religion   1 20 Terms

Paintings by Hieronymus Bosch

Category: Arts   1 20 Terms